5 Industria St, Vryburg, 8600

053 927 5633  |  nklh@wam.co.za

  • Personeel

  • Bemarkings Agente

  • Distrik

Opkommende Stoetveilings

Noordkaap Lewendehawe Koöp BPK

Boxing classes
0

Ons hou ongeveer 480 veilings per jaar op verskeie plekke.

Boxing classes
0

Ons aandeelhouer getal is rondom 500 en aandele is steeds beskikbaar omdat ons ‘n koöperasie is.

Boxing classes
0

Ons besit veilingsfasiliteite op 9 plekke en die res word gehuur vanaf Boereverenigings waardeur fondse weer teruggeploeg word in die boerdery gemeenskap.

Hoekom ons ?

 Ons glo in gesonde kompetisie en ons het ons ontstaan te danke aan ‘n groep boere wat die oortuiging in 2000 gedeel het.Ons het ‘n opgeleide personeelkorps met baie ervaring, en ons strewe na uitmuntendheid in alles wat ons doen en daarom is ons slagspreuk: Die boere se keuse.

Enige vrae

Kontak ons